Tuis

Baie welkom op SAF se webblad. Die Sanlam Adviseursforum (SAF) het ten doel om effektiewe skakeling en funksionering tussen adviseurs en Sanlam se senior bestuur te bevorder. SAF strewe daarna om positief en opbouend saam met die senior bestuur van Sanlam te werk om van Sanlam die beste finansiële dienste maatskappy in Suid Afrika te maak.

Wimpie Jonker

SAF : Nasionale voorsitter

Meer informasie: [Meer oor Ons]

© 2009. Sanlam Adviseursforum. Alle regte voorbehou.

[English] [Tuis] [Meer oor Ons] [Forum] [Kontak Ons]

Designed by Equadoor
Webmaster